Druk

Soek met stem

Afstandbehee wat stemsoektog steun, het ’n (Mikrofoon)-knoppie en ’n ingeboude mikrofoon. Deur in die mikrofoon te praat, kan jy na ’n verskeidenheid inhoud soek.

  1. Druk die (Mikrofoon)-knoppie.
    Die LED op die afstandbeheer sal aangaan.
  2. Praat in die mikrofoon.
    Spraakvoorbeelde kan vertoon word afhangende van jou model.

Wanneer jy nie met jou stem kan soek nie

Registreer die stemafstandbeheer wat die (Mikrofoon)-knoppie het weer vir die TV deur die HOME-knoppie te druk en kies dan [Instellings] — [Afstandbeheerders en toebehore] — [Afstandbeheer].

Nota

  • Daaar word ’n internetverbinding vereis om stemsoektog te gebruik.
  • Die tipe afstandbeheer wat saam met die TV verskaf is, en die beskikbaarheid van ’n afstandbeheer met ’n ingeboude mikrofoon wissel afhangende van jou model/streek/land. ’n Opsionele afstandbeheer is beskikbaar in sommige modelle/streke/lande.