Druk

Uitvoer van oudio van ’n oudiostelsel af

Jy kan oudiostelsels soos oudio-video-ontvangers of mediabalke met die TV verbind. Kies ’n verbindingsmetode hier onder, volgens die spesifikasies van die oudiostelsel wat jy wil verbind.

  • Verbinding met ’n HDMI-kabel (vir besonderhede, lees “Verbinding met ’n HDMI-kabel” noukeurig deur hier onder.)
  • Verbinding met ’n digitale optiese kabel
  • Verbinding met ’n oudiokabel

Vir verbindingsmetodes, verwys na die Om ’n oudiostelsel te verbind-bladsy.

Nota

  • Raadpleeg die toestel wat verbind moet word se instruksiehandleiding.

Verbinding met ’n HDMI-kabel

Hierdie toestel steun Audio Return Channel (ARC). Jy kan ’n HDMI-kabel gebruik om oudio vanaf oudiostelsels uit te voer wat ARC steun.

Vir verbindingsmetodes, verwys na die Om ’n oudiostelsel te verbind-bladsy.

Nota

  • Die ligging van die HDMI-terminaal wat ARC ondersteun, wissel afhangend van die model. Raadpleeg die ingeslote verwysingsgids.