Klank
- Geen klank nie, maar goeie beeld.
- Oudio-geraas.
- Geen oudio nie of sagte oudio met ’n tuisteater-stelsel.
- Verwronge klank.
- Jy wil klank vanaf beide die oorfone/Bluetooth-oudiotoestel/-oudiostelsel en die TV-luidsprekers voortbring.
- Oorfone/Bluetooth-oudiotoestel se volume kan nie verstel word nie.
- Jy is bekommerd oor ’n vertraging tussen die beeld en klank.