Druk

Hoe die beligting-LED skyn

Sekerekleure sal aan die onderkant van die middelvan jou TV verskyn wat ’n sekere aktiwiteit of status aandui.


Wit “aan” of “flikker”
  • Wanneer die skerm af is
  • Wanneer die TV besig is om aan te skakel
  • Wanneer seine van die afstandbeheer ontvang word
  • Wanneer die sagteware bygewerk word
ens.

Siaan “flikker”
  • Wanneer ’n mobiele toestel (slimfoon, tablet, ens.) besig is om aan die TV te verbind op die tuisnetwerk
ens.

Amber “aan”
  • Wanneer die aan-tydhouer ingestel word
  • Wanneer die slaap-tydhouer ingestel word
  • Wanneer ’n opnametydhouer ingestel word (die beskikbaarheid van hierdie funksie hang van jou model/land/streek af)
ens.

Pienk “aan”
  • Wanneer die TV besig is om op te neem (die beskikbaarheid van hierdie funksie hang van jou model/land/streek af)