Hoe om die afstandsbeheer te gebruik
Jy kan baie van die TV se funksies beheer deur gebruik te maak van die (Op)- / (Af)- / (Lings)- / (Regs)- en (Enter)-knoppies.
Die vorm en knoppies van die afstandbeheer wissel afhangende van jou model/land/streek.
Die ingeslote afstandsbeheer wissel afhangend van jou model. Vir beskrywings van afstandsbeheerknoppies, raadpleeg die Reference Guide.
- Gebruik die (Op)-, (Af)-, (Links)- en (Regs)-knoppies om te “fokus” op die gekose item.
- Druk die middelpunt van die (Enter)-knoppie om die item wat huidiglik in fokus is, te selekteer.
Om na die vorige skerm terug te keer
Druk die BACK-knoppie.
Wenk
- Vir ander inligting, raadpleeg die verwante onderwerpe hieronder of “Gereelde Vrae” op die Sony-ondersteuningswebwerf.
Gereelde vrae oor Probleemoplossing