Druk

Hou die TV bygewerk

Die TV verkry data soos program-gidse of laai sagteware af (wanneer [Outomatiese Sagteware-aflaai] geaktiveer is) terwyl dit in bystandmodus is. Om jou TV bygewerk te hou, beveel ons aan dat jy die TV soos normaalweg afskakel deur die kragknoppie op die afstandbeheer of die TV te druk.