Druk

Sorteer kanale of wysig die program lys

Jy kan die kanaalvertoning volgens jou voorkeurvolgorde rangskik.

Vir digitale kanale

  1. Druk die HOME-knoppie, en kies dan [Instellings] — [Kanaalopstelling] — [Digitale opstelling] — [Digitale instelling] — [Redigeer Programlys].
  2. Kies die program wat jy na ’n nuwe posisie wil verskuif.
  3. Kies die nuwe posisie waarna jy die gekose program wil verskuif.

Vir analoog kanale

  1. Druk die HOME-knoppie, en kies dan [Instellings] — [Kanaalopstelling] — [Analoog-opstelling] — [Programsortering].
  2. Kies die program wat jy na ’n nuwe posisie wil verskuif.
  3. Kies die nuwe posisie waarna jy die gekose program wil verskuif.

Nota

  • Beskikbare opsies kan verskil afhangende van jou streek/land.