Druk

[Rekeninge]

Druk die HOME-knoppie, kies dan [Instellings] — [Rekeninge] — die gewenste opsie

[Google]
Sinchroniseer die geregistreerde Google-rekening of verwyder die rekening.
[Voeg rekening by]
Voeg verskeie diensrekeninge soos Google-rekeninge en Sony Entertainment Network (SEN)-rekeninge by. Jy kan verskeie Google-rekeninge byvoeg en tussen hulle wissel na gelang van die toepassing.