Druk

Geen kleur/Donker beeld/Kleur is nie korrek nie/Beeld is te helder.

Verstel kleurskakering, helderheid en beeldgehalte op jou TV in [Beeld].

  • Druk die ACTION MENU-knoppie, en kies dan [Beeld] om aanpassings te maak.
  • As jy ’n terugstelling wil doen van die [Beeld]-instelling, druk die ACTION MENU-knoppie, en kies dan [Beeld] — [Gevorderde instellings] — [her-instel].
  • As jy [Kragbesparing] op [Laag] of [Hoog] stel, sal die swart vlak verbeter word. Druk die HOME-knoppie, en kies dan [Instellings] — [Krag] — [Eko] — [Kragbesparing] na [Af] om die skerm helderder te maak.

Nota

  • Beeldgehalte hang af van die sein en inhoud.
  • Die beeldgehalte kan verbeter as jy dit in [Beeld] onder [Instellings] verander.
    Druk die ACTION MENU-knoppie, en kies [Beeld] — [Gevorderde instellings], en verstel [Helderheid] of [Kontras].