Druk

Jy kan nie 3D-beeldvertoning afskakel terwyl jy na 3D-inhoud kyk nie. (Slegs 3D-modelle)

3D-modelle het [3D-instellings] in [Instellings] — [Beeld].

  • Vir 3D-inhoud wat met die 3D-sein vertoon word, kan 3D-vertoning nie op jou TV afgeskakel word nie. Skakel 3D-instellings af op die verbinde toestel (soos ’n Blu-ray-speler).