Duplikasie of dubbele beelde verskyn.
Kies binne die teks om na die verwante instellingskerm te spring.
- Kontroleer kabel of antenna (lugdraad)-verbindings.
- Kontroleer die antenna (lugdraad)-ligging en rigting.
- Druk die ACTION MENU-knoppie, en kies dan [Beeld] — [Gevorderde instellings] — [Beweging] — [Motionflow] — [Standaard] of [Af].
(Slegs vir [Motionflow]-versoenbare modelle)
[Motionflow]-versoenbare modelle het [Motionflow] in [Instellings] — [Beeld] — [Beeld] — [Gevorderde instellings] — [Beweging].