Druk

Geen klank nie, maar goeie beeld.

  • Kontroleer die volumebeheer.
  • Druk (Demping) of (Volume) + knoppie om demping te kanselleer.
  • Druk die ACTION MENU-knoppie, en kies dan [Luidsprekers] — [TV-luidsprekers].
  • Verwyder enige oorfone.