Druk

Jy wil klank vanaf beide die oorfone/klankstelsel en die TV-luidsprekers uitvoer.

Om klank van beide die oorfone en TV-luidsprekers uit te voer

  • Druk die HOME-knoppie en kies dan [Instellings] — [Klank] — [Oorfone-luidsprekerskakel] — [Af] om klank uit te voer vanaf beide die toestel wat aan die oorfoneprop gekoppel is en die TV-luidsprekers.

Bluetooth-oudiotoestelle soos Bluetooth-kopoorfone kan nie gebruik word nie.

Om klank van beide ’n oudio-stelsel wat via ARC gekoppel is en TV-luidsprekers uit te voer

Klank kan terselfdertyd uitgevoer word van beide ’n oudiostelsel wat gekoppel is aan die TV en die TV-luidsprekers deur die volgende voorwaardes na te kom.

  • Verbind die TV en oudiostelsel met ’n digitale optiese kabel
  • Om [Digitale oudio uit] na [PCM] te stel

Vir besonderhede oor verbdindings met digitale optiese kabels, raadpleeg die Om ’n oudiostelsel te verbind-bladsy.