Fotobeelde of omslae neem tyd om te vertoon.
- Afhangende van die beeldafmetings, lêergrootte en aantal lêers in ’n vouer kan dit langer neem om sekere fotobeelde of vouers te vertoon.
- Elke keer wat ’n USB-toestel aan die TV gekoppel word, kan dit ’n paar minute neem voor die foto’s vertoon word.