Druk

’n Eksterne toestel (soos ’n dekodeerder of AV-ontvanger) kan nie via die IR Blaster beheer word nie. (Slegs IR Blaster-versoenbare modelle)

IR Blaster-versoenbare modelle het [IR Blaster opstelling] in [Instellings] — [Eksterne toevoere].

  • Maak seker die IR-sender is korrek opgestel en dat die IR-sender naby die IR-ontvanger van die eksterne toestel geleë is.
  • Maak seker jou TV ondersteun die eksterne toestel.
  • As jy ’n knoppie op die afstandsbeheer druk-en-hou, sal dit dalk nie werk nie. Probeer eerder die knoppie herhaaldelik druk.
  • Sommige eksterne toestelle mag moontlik nie reageer op sommige knoppies op die “Aksie-kieslys” nie.
  • Die IR Blaster mag moontlik nie reg opgestel wees nie. Om die IR Blaster in te stel, druk die HOME-knoppie, en kies dan [Instellings] — [Eksterne toevoere] — [IR Blaster opstelling].