Druk

Kies van toevoere

Om toestelle (soos ’n Blu-ray-/DVD-speler) te gebruik wat aan die TV gekoppel is, of om TV te kyk ná sulke gebruik, sal jy die toevoer moet verander.

  1. Druk die (Toevoerkeuse)-knoppie herhaaldelik om die gekoppelde toestel te kies.

Wenk

  • Jy kan na TV-uitsending oorskakel deur eenvoudig die TV knoppie op die afstandsbeheer te druk.

Oorskakeling vanaf die Tuiskieslys

  1. Druk die HOME-knoppie, kies dan die invoerbron vanaf [Invoere].