Druk

Verbinding van ’n rekenaar en kyk van gestoorde inhoud

Om ’n rekenaar te koppel

Gebruik ’n HDMI-kabel om jou rekenaar aan die TV te koppel.

Illustration of the connection method
  1. Rekenaar
  2. HDMI-kabel (nie voorsien nie)*

* Maak seker dat jy ’n gemagtigde HIGH SPEED HDMI-kabel gebruik wat die HDMI-logo dra.

Om die videosein-spesifikasies na te gaan

Om inhoud te sien wat op ’n rekenaar gestoor is

Nadat jy die rekenaar gekoppel het, druk die HOME-knoppie, kies dan die invoerbron waarmee die rekenaar verbind is.

Om die ondersteunde lêerformate te kontroleer

Nota

  • Vir optimale beeldgehalte beveel ons aan dat jy jou rekenaar stel om videoseine uit te voer volgens een van die bogenoemde instellings wat in “Rekenaar-videoseinspesifikasies” gelys word.
  • Afhangende van die verbindingstatus sal die beeld moontlik dof of gesmeer wees. In hierdie geval moet jy die rekenaar se instellings verander en dan ’n ander invoerbronsein op die “Rekenaar-videoseinspesifikasies”-lys kies.