Druk

BRAVIA Sync-oorsig

As ’n BRAVIA Sync-versoenbare toestel (bv. Blu-ray-speler, oudio-video-ontvanger) gekoppel is met ’n HDMI-kabel, kan jy die toestel met die TV se afstandsbeheer beheer.

Illustration of operating a BRAVIA Sync-compatible device