Druk

Vertoning van ’n slimfoon/tablet se skerm op die TV met behulp van die skermspieëlingfunksie

Jy kan die skerm van ’n mobiele toestel op die TV vertoon om na foto’s, video’s of webwerwe te kyk.

Die “Skermspieëling”-funksie gebruik Miracast-tegnologie om die skerm van ’n gesteunde toestel op die TV te vertoon. ’n Koordlose roeteerder is nie nodig om hierdie funksie te gebruik nie.

Illustration of content sharing
  1. Slimfoon
  2. Tablet
  3. Rekenaar
  1. Druk die (Toevoerkeuse)-knoppie, kies dan [Skermweerspieëling].
  2. Gebruik jou skermspieëling-versoenbare toestel om aan die TV te verbind.
    Wanneer die toestel aan die TV gekoppel is, sal die skerm wat op die toestel vertoon ook op die TV vertoon word.
    Vir besonderhede, raadpleeg die instruksiehandleiding van jou toestel.

Nota

  • Terwyl die gereedheidskerm vir die skermspiëeling vertoon word, word die koordlose verbinding tussen die TV en jou koordlose roeteerder beëindig, daarom word kommunikasie via die Internet verbreek.