Druk

[Rekeninge en aanmelding]

  1. Druk die HOME-knoppie, kies dan [Instellings] — [Rekeninge en aanmelding] — die gewenste opsie.

Beskikbare opsies

[Google]
Sinchroniseer die geregistreerde Google-rekening of verwyder die rekening.
[Voeg rekening by]
Voeg ’n Google-rekening by. Jy kan verskeie Google-rekeninge byvoeg en tussen hulle wissel na gelang van die toepassing.