Druk

Slegs sneeugeraas of ’n swart beeld verskyn op die skerm.

  • Kontroleer of outoinstelling gedoen word.
  • Sien of die antenna (lugdraad) gebreek of gebuig is.
  • Kyk of die antenna (lugdraad) die einde van sy bruikbare lewe (3-5 jaar vir normale gebruik, 1-2 jaar by ’n seeligging) bereik het.