Druk

Sommige kanale is leeg.

  • Die kanaal is net vir geënkripteerde/subskripsie-diens. Teken in op ’n betaal-TV-diens.
  • Die kanaal word net gebruik vir data (geen beeld of klank nie).
  • Kontak die uitsaaier vir transmissiebesonderhede.