Druk

Jy kan nie die Aktiewe 3D-Bril aanskakel nie. (Slegs 3D-modelle)

  • Vervang die battery. (Net van toepassing op TDG-BT400A/BT500A.)
    1. Druk die ontsluit-knoppie met die punt van ’n pen, ens., en neem dit uit die batteryhouer.
      Illustration of how to take out the battery case
    2. Vervang die battery met ’n nuwe een. Maak daarna seker om die batteryhouer in te voeg totdat dit weer in sy plek insluit.
      Illustration of how to insert a battery in the battery case and locking it
      1. CR2025 (-) kant