Druk

Fotobeelde of omslae neem tyd om te vertoon.

  • Afhangende van die beeldafmetings, lêergrootte en aantal lêers in ’n vouer kan dit langer neem om sekere fotobeelde of vouers te vertoon.
  • Elke keer wat ’n USB-toestel aan die TV gekoppel word, kan dit ’n paar minute neem voor die foto’s vertoon word.