Druk

Gebruik van die Kitsinstellings

As jy die (Kitsinstellings)-knoppie op die afstandbeheer druk, kan jy vinnig toegang verkry tot funksies soos [Beeldmodus], [Slaap-afteller], en [Beeld Af] op die huidige skerm, en instellings soos [Luidsprekers], afhangende van die gekoppelde toestelle. Jy kan ook [Instellings] vanaf [Kitsinstellings] vertoon.

Nota

  • Die kieslyste wat vertoon word in die TV-instellings verskil afhangend van jou model/streek/land.
Prent van die TV-skerm
  1. Druk die (Kitsinstellings)-knoppie op die afstandbeheer.
  2. Skuif die fokus om ’n instelling te verander of te kies.