Druk

Geniet inhoud van jou mobiele toestel op die TV met Google Cast

Google Cast stel jou in staat om inhoud draadloos van jou gunsteling-webwerwe en -toepassings op jou TV weer te gee, direk vanaf jou rekenaar of mobiele toestel.

  1. Koppel ’n mobiele toestel bv. ’n slimfoon of tablet aan dieselfde netwerk waaraan die TV gekoppel is.
  2. Maak ’n Google Cast-ondersteunde toepassing op die mobiele toestel oop.
  3. Kies die (cast)-ikoon in die toepassing.

    Die mobiele toestel se skerm word op die TV vertoon.

Nota

  • ’n Internet-verbinding word vereis om Google Cast te gebruik.