[Kanaalopstelling]
Konfigureer die instellings wat verband hou met die ontvang van uitsendingprogrammering.
- Druk die HOME-knoppie en kies dan [Instellings] — [BRAVIA instellings] — [Kanaalopstelling] — die gewenste opsie.
Beskikbare opsies
- [Analoog-opstelling]
- Kies om analoogkanale aan te pas en te ontvang.
- [Digitale opstelling]
- Kies om digitale uitsaaidienste aan te pas en te ontvang.