[Skerm]
Verstel die aansigverhouding en sigbare skermarea.
- Druk die HOME-knoppie en kies dan [Instellings] — [BRAVIA instellings] — [Skerm] — die gewenste opsie.
Beskikbare opsies
- [Wye Modus]
- Verstel die beeldgrootte.
- [4:3 Verstek]
- Outomatiese grootteverstelling vir 4:3 beelde.