Druk

[Eko]

Verander die instellings verwant aan kragverbruik.

  1. Druk die HOME-knoppie en kies dan [Instellings] — [BRAVIA instellings] — [Eko] — die gewenste opsie.

Beskikbare opsies

[Kragbesparing]
Verminder kragverbruik van die TV deur die agtergrondlig aan te pas. Kies [Af] om hierdie kenmerk te deaktiveer.
[Rustende TV-bystand]
Skakel die TV af nadat dit vir die vooraf bepaalde tyd onaktief was. Kies [Af] om hierdie kenmerk te deaktiveer.
[Outomatiese afskakeling]
TV skakel outomaties af as daar vir 15 minute geen sein bespeur word nie. Kies [Af] om hierdie kenmerk te deaktiveer.