Druk

Uitsaai-HD-formate het swak gehalte.

  • Inhoud en seingehalte word deur die seinverskaffer gereguleer. Baie HD-kanale en -inhoud is eintlik vergrote weergawes van standaarddefinisie-uitsendings. Die beeld word geaffekteer deur die gehalte van die sein wat ontvang word, wat wissel tussen kanaal en program.