Verwronge klank.
- Kontroleer die antenna (lugdraad)/kabelverbinding.
- Hou die antenna (lugdraad)/kabel weg van die ander verbindende kabels.
- Hou die TV weg van elektriese ruisbronne soos motors, haardroërs, Wi-Fi eenhede, selfone of optiese toestelle.
- Wanneer jy ’n opsionele toestel installeer, moet jy ’n bietjie ruimte tussen die toestel en die TV ooplaat.
- Kies [Kanaalopstelling] — [Analoog-opstelling] — [Programvoorafstelling per hand] en stel [Klankfilter] na [Af], [Laag] of [Hoog] om vir analoogontvangs klank te verbeter.