Oudio-geraas.
- Maak seker dat die antenna (lugdraad) met ’n hoëgehalte- koaksiale kabel van 75 ohm verbind is.
- Hou die antenna (lugdraad)-kabel weg van die ander verbindende kabels.
- Om TV-onderbreking te vermy, maak seker dat jy ’n onbeskadigde antenna- (lugdraad-) kabel gebruik.