Verwronge klank.
- Kontroleer die antenna (lugdraad)/kabelverbinding.
- Hou die antenna (lugdraad)/kabel weg van die ander verbindende kabels.
- Hou die TV weg van elektriese ruisbronne soos motors, haardroërs, Wi-Fi eenhede, selfone of optiese toestelle.
- Wanneer jy ’n opsionele toestel installeer, laat ruimte tussen die toestel en TV.
- Voer [AFT] in [Programvoorafstelling per hand] uit om klank vir analoogontvangs te verbeter.
(Beskikbaarheid van [Programvoorafstelling per hand] en die opsies daarvan kan wissel afhangende van die streek/land/situasie.) - Stel [Klankfilter] na [Laag] of [Hoog] om klank vir analoë ontvangs te verbeter. ([Klankfilter] sal dalk nie beskikbaar wees nie, afhangende van jou streek/land.)