Druk

Oudio-geraas.

  • Maak seker dat die antenna (lugdraad) met ’n hoëgehalte- koaksiale kabel van 75 ohm verbind is.
  • Hou die antenna (lugdraad)-kabel weg van die ander verbindende kabels.
  • Om TV-onderbreking te vermy, maak seker dat jy ’n onbeskadigde antenna- (lugdraad-) kabel gebruik.