Druk

Verwronge klank.

  • Kontroleer die antenna (lugdraad)/kabelverbinding.
  • Hou die antenna (lugdraad)/kabel weg van die ander verbindende kabels.
  • Hou die TV weg van elektriese ruisbronne soos motors, haardroërs, Wi-Fi eenhede, selfone of optiese toestelle.
  • Wanneer jy ’n opsionele toestel installeer, laat ruimte tussen die toestel en TV.
  • Voer [AFT] in [Programvoorafstelling per hand] uit om klank van analoë ontvangs te verbeter.
    (Beskikbaarheid van [Programvoorafstelling per hand] en die opsies daarvan kan wissel afhangende van die streek/land/situasie.)
  • Stel [Klankfilter] na [Laag] of [Hoog] om klank vir analoë ontvangs te verbeter. ([Klankfilter] sal dalk nie beskikbaar wees nie, afhangende van jou streek/land.)