Druk

Die LED-indikator op die aktiewe 3D-bril flikker. (Slegs 3D-modelle)

  • Verlig vir 3 sekondes: Dui aan wanneer bril aanskakel.
    Illustration of the location of the LED indicator
  • Flits elke 2 sekondes: Dui aan dat die bril aangeskakel is.
  • Flits 3 keer: Dui aan dat die bril afgeskakel is.
  • Flits groen en geel afwisselend: Dui aan dat die bril met die registrasieproses begin het.
  • Flits 3 keer elke 2 sekondes: Dui aan dat die battery byna leeg is. Vervang die battery.