Druk

Om na Blu-ray- en DVD-skywe te kyk

Jy kan die inhoud van Blu-ray-/DVD-skywe of ander inhoud deur jou speler op die TV kyk.

  1. Skakel die gekoppelde Blu-ray-/DVD-speler aan.
  2. Druk die (Toevoerkeuse)-knoppie herhaaldelik om die gekoppelde Blu-ray-/DVD-speler te kies.
  3. Begin terugspeel op die gekoppelde Blu-ray-/DVD-speler.

Wenk

  • Indien jy ’n BRAVIA Sync-versoenbare toestel met HDMI-verbinding het, kan jy dit beheer deur eenvoudig die TV se afstandsbeheer te gebruik.