Afstandsbeheerknoppies se funksies
Die ingeslote afstandbeheer, asook die rangskikking van die knoppies en die knoppiename wissel afhangende van jou model/land/streek.
mikrofoon- Vir stemsoek, raadpleeg die Hoe om die afstandbeheer se mikrofoon te gebruik-bladsy.
(TV-bystand)- Skakel die TV (bystandmodus) aan of af.
- Nommerknoppie
Gebruik met die 0-9 knoppies om digitale kanale te kies.
(Teks)- Vertoon teksinligting.
- Google Play
- Gaan na die “Google Play”-aanlyn diens. Vir besonderhede, raadpleeg die Installering van toepassings vanaf die Google Play Store-bladsy.
- NETFLIX (Slegs op beperkte streek/land/TV-model)
- Gaan na die “Netflix”-aanlyn diens.
- Kleurknoppies
- Verrig ooreenstemmende funksie op daardie tydstip.
- GUIDE
- Vertoon die digitale programgids. Vir besonderhede, raadpleeg die Hoe om die program-gids te gebruik-bladsy.
(Mikrofoon)- Gebruik Stemsoektog. (bv., soek verskilende inhoud met stem.) Vir besonderhede, raadpleeg die Hoe om die afstandbeheer se mikrofoon te gebruik-bladsy.
- APPS
- Kry toegang tot verskeie dienste en toepassings.
(Toevoerkeuse)- Vertoon en kies die invoerbron. Vir besonderhede, raadpleeg die Kies van toevoere-bladsy.
(Kitsinstellings)- Vertoon Kitsinstellings. Vir besonderhede, raadpleeg die Gebruik van die Kitsinstellings-bladsy.
(Op) /
(Af) /
(Links) /
(Regs) /
(Doen) (Navigasie-D-paneel)- Skermkieslys-navigasie en -keuse.
- BACK
- Keer na die vorige skerm terug.
- TV
- Wissel na ’n TV-kanaal of inset. Vir besonderhede, raadpleeg die Kies van toevoere-bladsy.
- HOME
- Vertoon die TV-tuiskieslys. Vir besonderhede, raadpleeg die Tuiskieslys-bladsy.
+/− (Volume)- Verstel die volume.
(Spring)- Spring heen en weer tussen twee kanale. Die TV wissel tussen die huidige kanaal en die vorige kanaal wat gekies is.
(Demp)- Demp die klank. Druk weer om die klank te herstel.
- CH +/− (Kanaal)
- In TV-modus: Kies die kanaal.
In Teksmodus: Kies die
(Volgende) of
(Vorige) bladsy. - AUDIO
- Kies die klank van ’n veeltalige bron of dubbelklank vir die program waarna tans gekyk word (hang af van program-bron).
(Onderskrifinstelling)- Skakel onderskrifte aan of af vir uitsending of ondersteunde miniprogramme (indien beskikbaar).
- HELP
- Vertoon die Hulp-kieslys. Hulpgids kan van hier af binnegegaan word.
(Vinnig terugwen) /
(Speel) /
(Vinnig vorentoe) /
(Onderbreek)- Bedryf media-inhoud op die TV en gekoppelde CEC-versoenbare toestel.
- EXIT
- Keer na die vorige skerm terug of verlaat die kieslys. Wanneer ’n Interaktiewe Toepassing-diens beskikbaar is, druk om die diens te verlaat.
(Inligting-/Teksperspektief)- Vertoon inligting.