Bokant Probleemoplossing Uitsendingontvangs Jy kan nie na digitale kanale kyk nie. Druk Jy kan nie na digitale kanale kyk nie. Vra ’n plaaslike installeerder of digitale uitsendings in jou gebied voorsien word. Skaf ’n antenna (lugdraad) aan met ’n hoër versterking. Verwante onderwerpe Kontroleer eers hierdie dinge om jou TV-ontvangsprobleme op te los. Sommige digitale kanale ontbreek. Bokant Probleemoplossing Uitsendingontvangs Jy kan nie na digitale kanale kyk nie.