Sommige digitale kanale ontbreek.
Om digitale dienste by te werk
Jy kan [Digitale outo-instelling] open nadat jy na ’n nuwe woning verhuis het, van diensverskaffers verander, of om na pasvrygestelde kanale te soek.
Die opstelling van outomatiese diensbywerkings
- Druk die HOME-knoppie en kies dan [Instellings] — [BRAVIA instellings] — [Kanaalopstelling] — [Digitale opstelling] — [Tegniese opstelling].
Wenk
- Die beskikbaarheid van hierdie funksie is afhanklik van jou streek/land. Indien dit nie beskikbaar is nie, voer [Digitale outo-instelling] uit om nuwe dienste by te voeg.